Print this page

Heilbron Herald

17 Jul
Die bekende grimeerkunstenaar en beeld konsultant asook Avroy Shlain se eie grimeerdeskundige, Francois Louw, het op 24 Junie n skoonheidsdag aangebied te midde van bitter koue temprature.